Afgeskuinste plaveisel
- 200 × 100 × 50 mm
'n Steenvormige plaveisel met afgeskuinste bokante, sodat elke blok duidelik uitstaan en water in die voeë afloop. Die klassieke voorkoms vir patio's en paadjies.
Goed vir- Patio's, wandelpaadjies en swembadomlystings
- Opritte met ligte verkeer
- Visgraat-, mandjiesvleg- en halfsteenverband-patrone