Groot keermuurblok
- 340 × 425 × 225 mm
- Gladde of rotsvlak-afwerking
'n Diep, swaar blok wat met 'n effense terugsetting gestapel en met grond gevul word, sodat die muur beplant kan word. Vir hoër mure en steiler walle.
Goed vir- Hoër tuinmure
- Walle en insnydings
- Terrasse op steil erwe